Moot Woonwaens Jou Vennoot vir Woonwa Onderhoud

Professionele herstelwerk, aanpassings en toebehore vir karavans en kampeerders.

30+ Jaar Ervaring
Gekwalifiseerde Tegnici
Gratis Kwotasies

Ons Dienste

Volledige woonwa diens onder een dak

Standard Ruite

Vervanging van maatwerk ruite met hoe standaard ruite

  • Hoe standaard ruite
  • Vervanging van maatwerk ruite
  • Verpakking en courier landswyd
Bel vir Kwotasie

Aircon Installasie

Installasie en diens van lugversorging vir karavans.

  • Nuwe installasies
  • Diens en herstelwerk
  • Gas- en elektriese toetse
Bel vir Kwotasie

Hout Herstelwerk

Herstel van houtvrot en waterskade. Vloere, kaste en paneelwerk.

  • Houtvrot herstel
  • Nuwe houtvloere
  • Seël van woonwa
Op Kwotasie

Yskas Inbou

Installasie van nuwe yskaste en koelers in jou woonwa of kampeerder.

  • 12V/220V yskaste
  • Maatwerk kaste
  • Gas en elektries
Bel vir Kwotasie

Elektriese Werk

Volledige elektriese dienste vir karavans. Bedrading, batterye en toebehore.

  • Nuwe bedrading
  • Battery opgraderings
  • Solar installasie
Op Kwotasie

Klant Getuienis

Wat ons kliënte sê

"Uitstekende diens! Hendrie het nuwe ruite in my 1998 Jurgens gemonteer. Lyk soos nuut!"

PJ
Piet Jacobs Pretoria

"Die caravan mover het ons lewe soveel makliker gemaak. Dankie vir die vinnige diens!"

SM
Sarah Marais Centurion

"Professionele werk teen billike pryse. Sal hulle enige dag aanbeveel!"

DV
Danie van der Merwe Midrand

Kontak Ons

Kry vandag nog 'n gratis kwotasie

Telefoon

079 465 0522 Hendrie

Adres

88 Baird Ave, Andeon AH, Pretoria Gauteng Suid-Afrika

Besigheidsure

Ma - Vr: 07:00 - 16:00 Saterdag: Op Afspraak